Overview

VERSORGERS, Huis de Kuilen (Sluitingsdatum: 22 Mei 20 Jobs in Bellville, Western Cape, South Africa at Badisa Charity

Title: VERSORGERS, Huis de Kuilen (Sluitingsdatum: 22 Mei 20

Company: Badisa Charity

Location: Bellville, Western Cape, South Africa

Huis de Kuilen is ʼn Tehuis vir Ouer Persone in Kuilsrivier. Huis de Kuilen is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.

Vereistes

  • Matriek (Graad 12)
  • Sertifikaat vir home base care vlak 3 en verkieslik twee jaar se ondervinding
  • ‘n Geldige polisieklaringsertifikaat

Aansoekers Moet Oor Die Volgende Vaardighede Beskik

  • Goeie kommunikasie vaardighede
  • Die vermoë om bejaardes te verstaan
  • Versorging van bejaardes en hulp met alle aktiwiteite
  • In staat te wees om in ‘n span te werk
  • Deelname in span vergadering
  • Bied fisiese en emosionele ondersteuning aan bejaardes

Verwagtinge

  • Aansoeker moet goeie gesondheid geniet
  • Passievol te wees om bejaardes te versorg
  • Bereid wees om skofte te werk soos per diensrooster (dag / nag / naweke / publieke vakansie dae)

Indien jy aan die vereistes voldoen, stuur asseblief jou CV aan:

[email protected]

Navrae: 021 903 7055 (Sr. Pretorius)

Sluitingsdatum: 22 Mei 2026

Aanvangsdatum: So spoedig moontlik

Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.