Overview
Sales Agent, Bilingual Jobs in Pretoria, South Africa at PFB Energy Group
Word ‘n Verkoopsagent vir PFB Energy Group!
PFB Energy Group is op soek na dinamiese en gemotiveerde verkoopsagente om by ons span aan te sluit! As jy ‘n passie het vir verkope en volhoubare energie-oplossings, bied ons vir jou ‘n uitstekende geleentheid om jou inkomste te verhoog en deel te wees van ‘n groeiende industrie.
Wat ons bied:
Mededingende kommissies en passiewe verdienste-potensiaal op subskripsies
Volledige opleiding en ondersteuning
‘n Erkende handelsmerk met ‘n bewese suksesrekord
Wat ons van jou benodig:
Tweetalig in Afrikaans en Engels
Ervaring in verkope is ‘n pluspunt, maar nie ‘n vereiste nie
‘n Goeie netwerk en die vermoë om nuwe kliente te werf
Uitstekende kommunikasievaardighede
Selfgedrewe en resultaatsgedrewe ingesteldheid
Sluit aan by ‘n energieke span en help ons om kwaliteit energie-oplossings aan ons kliente te bied!
Stuur jou aansoek of navraag na
#J-18808-Ljbffr
Title: Sales Agent, Bilingual
Company: PFB Energy Group
Location: Pretoria, South Africa
Category: Sales (Bilingual)