Overview

Junior Receptionist Jobs in Centurion, South Africa at Werfnet

Posbenaming: Junior Ontvangsdame
Ligging: Irene, Centurion
Oorsig ’n Gesonde en energieke gimnasium-omgewing is op soek na ’n vriendelike en entoesiastiese Junior Ontvangsdame om die ontvangsarea te bestuur. Hierdie rol is ideaal vir ’n jong kandidaat wat hul loopbaan wil begin en waardevolle ondervinding wil opdoen.

Sleutelverantwoordelikhede

  • Verwelkom lede en besoekers professioneel
  • Hanteer oproepe en basiese navrae
  • Bestuur intekenings en toegang
  • Ondersteun administratiewe take
  • Handhaaf ’n netjiese ontvangsarea

Minimum Vereistes

  • Matriek (Graad 12)
  • Geldige rybewys en eie vervoer
  • Ouderdom: 20 – 25 jaar
  • Afrikaans noodsaaklik
  • Nie-roker

Voordelige Ondervinding

  • Enige kliëntediens of ontvangs ondervinding

Persoonlike Eienskappe

  • Energiek en vriendelik
  • Netjies en professioneel
  • Betroubaar en stiptelik
  • Goeie mensevaardighede
  • Leergierig

Voordele

  • Gratis gimnasium lidmaatskap

Werksure

  • Skofwerk (oggend- en aandskofte)
  • Naweke mag vereis word
  • Ure onderhandelbaar volgens skedule

Title: Junior Receptionist

Company: Werfnet

Location: Centurion, South Africa

Category:

 

Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.