Overview

Junior Boekhouer Jobs in Benonie, South Africa at Stepco Recruitment

Location: Benonie

Ons is opsoek na ‘n Boekhouer/Krediteure Klerk vir ‘n Firma Gelee in Pretoria Oos
.

R15 000 – R20 000 per maand

Vereistes

Nasionale Diploma of Graad in Rekeningkunde, Finansies of ‘n verwante veld (bv. BCom Rekeningkunde).

Minstens 2-5 jaar ondervinding in boekhouding of ‘n soortgelyke rol.

Ervaring met boekhoudprogrammatuur soos Pastel, Quick Books, SAP of Xero.

Kennis van BTW, belasting en finansiële regulasies.

Vaardighede en verantwoordelikhede:

Opstel en instandhouding van finansiële state.

Rekonsiliasie van bankstate en grootboekrekeninge.

Verwerking van debiteure- en krediteure-transaksies.

Opstel van finansiële verslae en begrotings.

Sterk analitiese vaardighede.

Eie betroubare vervoer noodsaaklik.

#J-18808-Ljbffr

Title: Junior Boekhouer

Company: Stepco Recruitment

Location: Benonie, South Africa

Category: Finance & Banking

 

Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.