Overview

HUIS-OUER, Eljada Nasorg (Sluitingsdatum: 31 Augustus 2026) Jobs in Bellville, Western Cape, South Africa at Badisa Charity

Title: HUIS-OUER, Eljada Nasorg (Sluitingsdatum: 31 Augustus 2026)

Company: Badisa Charity

Location: Bellville, Western Cape, South Africa

Eljada Nasorg, ‘n program van BADISA, het ‘n vakature vir ‘n Huis-Ouer.

Doel Van Die Posisie

Die Huis-Ouer is verantwoordelik vir die algemene toesig en versorging (fisies en emosioneel) van alle kliënte. Verder verseker die posbekleër ook dat alle inwoners in ʼn veilige en vriendelike omgewing woon.

Verantwoordelikhede

  • Lewer fisiese versorging (bv. bad & stort), met deurlopende waarneming van die fisiese van kliënte.
  • Identifiseer, voorkom en rapporteer risiko’s om kliënte se veiligheid te verseker.
  • Dra by tot ‘n positiewe kliënt ervaring deur te help met die skep van ‘n bevorderlike omgewing.
  • Verskaf akkurate en omvattende rekords.
  • Help met netheid van inwoners se kamers
  • Nakoming van veiligheids reëls en regulasies.
  • Aktiwiteite gedurende die naweke.
  • Toesig tydens naweke

Vereistes

  • Relevante ondervinding binne Intellektuele Gestremde omgewing.
  • Sterk leierskap vaardighede.
  • Kennis en ondervinding van mediese, emosionele en fisiese sorg.
  • Uitstekende geskrewe en verbale kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels.
  • Geldige bestuurslisensie (nie onderhandelbaar).
  • Hierdie pos vereis dat die suksesvolle kandidaat op die perseel woonagtig sal wees.

Voordele

  • Ruim verlof,
  • Medies (indien verkies)
  • Pensioenfonds

Adres: 011 Bo Victoria Straat, Oudtshoorn

Begin Datum: So gou as moontlik

Sluitingsdatum vir Aansoeke: 31 Augustus 2026

Stuur volle CV met dekbrief aan: Die Bestuurder

Epos Adres: [email protected]

Vrywaring

Die Bestuurder behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie.

Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.