Overview
Geregistreerde Verpleegkundige Jobs in Cape Town, South Africa at Huis de Kuilen
Position: GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE
Huis De Kuilen is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persoon word ingewag vir die pos as Geregistreerde Verpleegkundige (Suster). Vereistes en ondervinding :
Geregistreer wees by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) Goeie kennis oor die hantering van medikasie – CDU en blister verpakking Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings Vermoë om binne spanverband te funksioneer Verantwoordelike en gemotiveerde persoon. 5-Dag Werksweek Bestuurslisensie sal voordelig wees Vergoeding sluit in ’n mediese- en aftree skema, asook ruim verlof .
Sluitings datum vir aansoeke: 20 Maart 202 5 Diensaanvaarding :
So spoedig moontlik Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit:
Volledige CV Drie Kontakbare verwysings Gesertifiseerde afskrifte van:
Kwalifikasies Identiteitsdokument Regsitrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) Stuur asb ‘n volledige CV, met volledige dokumentasie aan:
Rian de Jager / E-pos:  Navrae: 02  Requirements Geregistreer wees by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) Goeie kennis oor die hantering van medikasie – CDU en blister verpakking Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings Vermoë om binne spanverband te funksioneer Verantwoordelike en gemotiveerde persoon.
5-Dag Werksweek Bestuurslisensie sal voordelig wees
Title: Geregistreerde Verpleegkundige
Company: Huis de Kuilen
Location: Cape Town, South Africa
Category: Nursing (Healthcare Nursing)