Overview
Call Centre Agent Jobs in Bellville, Western Cape 7530 at US Capital
Afspraak Agente /Booking Agents (Call Centre)
Is jy n energieke persoon met baie goeie telefoniese etiket, kom sluit dan aan by ons span.
Vereistes:
· Telesales en verkope ondervinding
· Vlot in Afrikaans en Engels (Moet kan Afrikaans praat)
· Goeie telefoniese etiket
· Werks ure: 8 – 5 Maandag tot Vrydag
· Matriek
· Geen Kriminele record
· Netjiese voorkoms
· Gou op voete dink en kan deals close
Stuur CV, foto en n kort beskrywing hoekom jy die beste Afspraak Agente/Booking agent is na [email protected]
Job Type: Full-time
Pay: From R5Â 000,00 per month
Experience:
Outbound Call Centre: 2 years (Required)
Language:
Fluent Afrikaans and English (Required)
Work Location: In person
Title: Call Centre Agent
Company: US Capital
Location: Bellville, Western Cape 7530
Category: