Overview

Boekhouer Krediteure klerk Jobs in Benonie, South Africa at Stepco Recruitment

Location: Benonie

Ons is opsoek na ‘n Boekhouer/Krediteure Klerk vir ‘n Firma Gelee in Pretoria Oos.

Salaris: R15 000 – R20 000 per maand

Vereistes

Nasionale Diploma of Graad in Rekeningkunde, Finansies of ‘n verwante veld (bv. BCom Rekeningkunde).

Minstens 2-5 jaar ondervinding in boekhouding of ‘n soortgelyke rol.

Ervaring met boekhoudprogrammatuur soos Pastel, Quick Books, SAP of Xero.

Kennis van BTW, belasting en finansiële regulasies.

Vaardighede en Verantwoordelikhede

Opstel en instandhouding van finansiële state.

Rekonsiliasie van bankstate en grootboekrekeninge.

Verwerking van debiteure- en krediteure-transaksies.

Opstel van finansiële verslae en begrotings.

Sterk analitiese vaardighede.

Eie betroubare vervoer noodsaaklik.

STEPCO RECRUITMENT

#J-18808-Ljbffr

Title: Boekhouer Krediteure klerk

Company: Stepco Recruitment

Location: Benonie, South Africa

Category: Finance & Banking

 

Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.