Overview
Auto Electrician/Aircon Tech Jobs in Vryheid, South Africa at Ligpos
Location: Vryheid
Posbeskrywing:
Auto Electrician / Aircon Technician
BESONDERHEDE VAN POS
Posbenaming:
Auto Electrician / Aircon Technician
Arbeidsveld:
Automobile
Kort beskrywing van pos:
Werk aan ‘n verskeidenheid voertuie, insluitend mynbou, bosbou, trokke en trekkers. Die rol behels auto electrical en auto airconditioning werk, insluitend installasie en regmaak.
Pospligte En Sleutelwerksaamhede
Rekenaarwerk vir voertuigdiagnose
Hanteer voertuig-breakdowns
Herstel en installering van bedrading
Herbedrading en hanteer airconditioning-breakdowns
Installasie van auto airconditioning stelsels
Diagnose van voertuigprobleme
Identifiseer en bestel van parte
Vereis ‘n geldige bestuurslisensie
Kandidaat Vereistes
Kritiese vereistes:
Moet selfstandig kan werk
Pligsgetrouheid
Hardwerkend
Uitstekende kliëntediens
Goeie kommunikasievaardighede
Betroubaarheid
Voordelige vereistes:
Ervaring met auto airconditioning
Rekenaar-diagnose vaardighede
Kwalifikasies in relevante veld
Probleemoplossingsvaardighede
Groot kennis van verskeie voertuigsoorte
Ervaring op Bell, CAT, Hitachi, Merc, MAN of Massey
Basiese eienskappe:
Selfversekerd
Sober gewoontes
Spesifieke verbode aspekte:
Geen gebruik van drank of dwelms toegestaan nie
Verskillende Werksplekke
Werk op verskeie persele
Diensperiodes moet bespreek word
Indiensnemingbesonderhede
Indiensnemingsdatum:
Onmiddelik
Werksure & Werksdae: 45 uur per week, bystand elke derde week
Verlof:
Gewone jaarlikse verlof van 1 dag vir elke 17 dae gewerk
Siekverlof van 30 dae oor ‘n 3 jaar siklus
Gesinsverlof van 3 dae per jaarlikse siklus, na 4 maande diens
Kraamverlof:
Nie van toepassing nie
Kennisgewing En Kontrak
Kennisgewing tydperk: 1 week indien minder as 6 maande gewerk
Duur van kontrak:
Permanent
Vergoeding vir dienste:
Diensgeld: R25 000 – R35 000 per maand afhangend van ondervinding
Besoldiging:
Maandeliks
Moontlikheid van bevordering
Verdere Opleiding
Basiese vaardighede opleiding
Nuwe tegnologie
Geleë in Vryheid
Derde party opleiding vereis
Hierdie pos bied die geleentheid vir groei en verdere opleiding, wat dit ‘n waardevolle rol vir ‘n gemotiveerde kandidaat maak.
#J-18808-Ljbffr
Title: Auto Electrician/Aircon Tech
Company: Ligpos
Location: Vryheid, South Africa
Category: Trades / Skilled Labor, Automotive