Overview

Admin Assistant Jobs in Swellendam, Western Cape 6740 at PS Landbou Dienste Pty Ltd

PS Landboudienste is ‘n gevestigde maatskappy wat aktief werk in die landbou sektor in Swellendam en die omliggende omgewing.

Ons beskik oor opgeleide en gekwalifiseerde ambagsmanne wat voertuie en landbou implemente diens en herstel, het ‘n afdeling wat sweiswerk hanteer en implemente bou,

‘n staal afdeling met die nodige masjienerie om staal te knip, buig, rol en ook ‘n draaibank.

Die besigheid is ‘n direkte verspreider van Donaldson filters, MacDon en Equalizer onderdele en ons dra ook ‘n wye reeks staal en ander onderdele.

VAKATURE: ADMIN KLERK

Swellendam

Die geskikte kandidaat se primêre plig sal wees om te assisteer met alle administratiewe take soos debiteure, krediteure, voorraad kontrole en bemarking.

Vereistes aansoeker:

· Minimum van Graad 12

· Ondervinding van rekenkundige stelsels – debiteure, kredieteure en voorraadbeheer

· Uitstekende rekenaar- en administratiewe vaardighede

· Agtergrond in bemarking sal voorkeur geniet

· ‘n Geldige rybewys is ‘n vereiste

Rig asseblief enige navrae en / of jou aansoek aan Corné by epos adres: [email protected]

Sluitingsdatum: 13 Junie 2025

Aansoekers wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, moet asseblief aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

Job Types: Full-time, Temp to perm
Contract length: 3 months

Work Location: In person

Application Deadline: 2025/06/13

Title: Admin Assistant

Company: PS Landbou Dienste Pty Ltd

Location: Swellendam, Western Cape 6740

Category:

 

Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.